House for sale in Hartenbos
R 2 495 000 - 4 Bedroom Townhouse For Sale in Seemeeu Park
Property high definition image Preloader

R 2 495 000 - 4 Bedroom Townhouse For Sale in Seemeeu Park

Ruim Woning Met Lae Onderhoud en Pragtige See-uitsig

Ruim enkeltitel woning met lae onderhoud en pragtige see-uitsig in n toegang-beheerde kompleks .Dubbel motorhuis wat toegerus is om wasmasjien en droer te akkomodeer.
Die instapvlak bestaan uit: Dubbel motorhuis ,opwas,groot moderne oopplan kombuis.
Sitkamer/eetkamer met aparte braaikamer,hoofslaapkamer,aantrekkamer met vol badkamer .Die balkon strek vanaf die braaikamer tot by die hoofslaapkamer en het n pragtige see-uitsig.
Onderste vlak bestaan uit : drie dubbelle slaapkamers met n badkamer.
Heerlike,gesellige woning wat besigtig moet word.
Waarvoor wag jy!!1

Property Features

Bedrooms  4
Bathrooms  2
En Suite  1
Garages  2
Building Size  244 m²
Erf Size  361.8 m²
Levies  R 275
Rates  R 800
Reception Rooms  4
Lounges  2
Dining Areas  1
Laundry  
Kitchen  
Toilet  
Alarm  
Built-in Cupboards  
Sea View  
Garden  
Patio  
Pets Allowed  

Contact Agent

Rennie Oosthuizen
072 359 6732 WhatsApp
*
*
*

Agents

Rennie Oosthuizen 072 359 6732

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Mossel Bay

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 7.00%