House for sale in Hartenbos
R 850 000 - Vacant Land For Sale in Monte Christo
Property high definition image Preloader

R 850 000 - Vacant Land For Sale in Monte Christo

ERF MET PRAGTIGE SEE-UITSIG!


As u opsoek is na 'n erf met mooi see-uitsig in 'n baie gewilde "Eco-Estate", is hierdie die een vir u.

Baie goeie Sekuriteitskompleks. Die grasperke en tuine word goed onderhou, so wanneer mens by hierdie kompleks inry, is dit 'n aangename gevoel en dan raak jy ook lus om daar te bly.

Hierdie Estate is 4 km vanaf Hartenbos, 34 km vanaf George Lughawe met maklike toegang na die N2.

'n Aftreeoord is ook in die Estate.

DIE PRYS SLUIT BTW IN, so as u BTW geregistreerd is, sal hierdie 'n baie goeie kopie wees, as gevolg van die BTW wat terug geëis kan word.





Property Features

Erf Size  608 m²
Levies  R 445
Rates  R 500
Sea View  
Pets Allowed  

Contact Agent

Rennie Oosthuizen
072 359 6732 WhatsApp
*
*
*

Agents

Rennie Oosthuizen 072 359 6732

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Hartenbos

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 7.00%