House for sale in Hartenbos
R 3 325 000 - 5 Bedroom House For Sale in Monte Christo
Property high definition image Preloader

R 3 325 000 - 5 Bedroom House For Sale in Monte Christo

PRAGTIGE RUIM WONING MET DIE MOOISTE UITSIG!


Geleë in sekuriteitskompleks, met pragtige ingang en goeie sekuriteit.

Hierdie woning bied ruim vertrekke en genoegsame spasie vir die groot gesin.

Boonste vlak bestaan uit:

Leefarea, eetkamer, met binnebraai en die mooiste uitsig van hierdie vertrek. Kombuis met graniet afwerking, opwaskamer, hoofslaapkamer en studeerkamer.


Onderste vlak bestaan uit:

3 Slaapkamer, 2 badkamers, ruim leefarea, ruim kombuis sowel as die onderdakstoep met braai, waar ook gekuier kan word en die pragtige uitsig geniet.

Daar is 2 reënwater opgaar tenks. 2 geysers.
Die motorhuis is groter as normaalweg.

Property Features

Bedrooms  5
Bathrooms  4
Garages  2
Parking  2
Erf Size  571 m²
Land Size  394 ha
Levies  R 450
Reception Rooms  2
Lounges  2
Dining Areas  1
Study  
Laundry  
Flatlet  
Kitchen  
Kitchenette  
Built-in Cupboards  
Sea View  
Garden  
Pets Allowed  

Contact Agent

Rennie Oosthuizen
072 359 6732 WhatsApp
*
*
*

Agents

Rennie Oosthuizen 072 359 6732

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Hartenbos

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 7.00%