Splinternuut!! Goeie Bellegging !!
Die Woonstel is op die eerste vloer en bestaan uit die volgende;- Twee moderne
slaapkamers en twee badkamers, waarvan een en suite is.
Groot oop-plan sitkamer, eetkamer, en pragtige kombuis, met plek vir ;n wasmasjien
droer en skottelgoedwasser.
Die balkon is ook toegerus met 'n braai.
Een skadunet afdak
Naby die Langeberg Mall
Skakel Theunis om te besigtig
Property Features
Bedrooms 2
Bathrooms 2
En Suite 1
Carports 1
Parking 1
Building Size 85 m²
Reception Rooms 1
Lounges 1
Dining Areas 1
Kitchen
Built-in Cupboards
Sea View
Patio