EKSKLUSIEWE 5-STER GASTEHUIS OP DIE STRAND!
VIR DIE KIESKEURIGE KOPER! PRAGTIG!
Geleë in die alle gewilde omgewing, waar ieder en elk van droom. Dit is soos Paradys en voel mens asof jy in 'n ander wêreld is.
Die huis en tuin is baie goed onderhou.
Hier bly mens in weelde en bespreek dadelik weer vir die volgende keer.
Geniet pragtige oceaan uitsig vanuit al die slaapkamers sowel as die leefareas.
Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, oopplan kombuis/spens, eetkamer en 2 Leefareas, wat dan uitloop op die dek.
Die 2-en suite slaapkamer eenhede is ruim, met sitkamer en kombuis. Ingang van hoofhuis, sowel as aparte ingang van buite.
Al die vertrekke is toegerus met die beste meubels en toebehore, asook TV's.
Vir daardie winter aande, is daar ook 'n binne gasbraai, vir snoesig kuier.
Lugreëling in al die slaapkamers.
3 motorhuise en genoeg parkering.
Geniet die heerlikste ontbyt soggens op die buite dek, met die reuk van die see.
Stap ook af met trappe tot op die sand.
Nog vele meer.
Property Features
Bedrooms 5
Bathrooms 4
En Suite 3
Garages 3
Parking 4
Building Size 553 m²
Erf Size 940 m²
Lounges 3
Dining Areas 1
Guest Toilet
Laundry
Kitchen
Kitchenette
Built-in Cupboards
Sea View
Garden
Patio